duimnael|regs|Mosbolletjies
Mosbolletjies is 'n tradisionele Suid-Afrikaanse brood wat gemaak word van deeg deursuur met druiwemos, en gegeur met anys. Mosbolletjies is eerste deur die Franse Hugenote gemaak, en is soortgelyk aan die Franse Brioche.
Verwysings
Kategorie:Brode