neongroen is 'n helderskerp skakering van groen wat in psigodeliese kuns en in mode gebruik word.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word neongroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#39FF14RGB-kleurmodel(57, 255, 20)CMYK(77, 0, 92, 0)HSV(111°, 92%, 100%)
Bron: Internet
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure
en:Shades of green#Neon green