Bolandse nooi'ntjie is die Afrikaanse weergawe van die Engelse liedjie "Beautiful Dreamer" deur die Amerikaanse liedjieskrywer Stephen Foster (1826-1864). Dit is as lied 109 in die FAK-sangbundel opgeneem.
Die liedjie is in Maart 1864 ná Foster se dood die eerste keer gepubliseer, deur Wm. A. Pond & Co. van New York. Volgens die titelblad van die eerste uitgawe is dit die laaste liedjie wat hy voor sy dood geskryf het.Catalogue of first editions of Stephen C. Foster (1826–1864). Library of Congress. p. 9. Dit is egter dalk reeds in 1862 geskryf.Carol Kimball. Song: a guide to art song style and literature. Hal Leonard Corporation. p. 248.Michael Saffle. 2000. Perspectives on American music, 1900–1950 Taylor & Francis. p. 382.
Afrikaanse woorde
Engelse woorde duimnael|180px|Stephen Foster.
Verwysings
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is deels uit die Engelse Wikipedia vertaal
Kategorie:Afrikaanse volksmusiek Kategorie:Musiek van die Verenigde State van Amerika