"Liefde verlore" is die Afrikaanse weergawe van ’n Duitse volksliedjie, "In einem kühlen Grunde". Dit is as lied 169 in die FAK-sangbundel opgeneem.

"Das zerbrochene Ringlein" is ’n liefdesgedig deur Joseph von Eichendorff. Dit is dié gedig wat in 1814 deur Friedrich Glück getoonset isFriedrich Glück#Bekannte Werke en bekend geword het onder die titel "In einem kühlen Grunde", na aanleiding van die eerste reël.

Afrikaanse woorde

Duitse woorde

Verwysings

Eksterne skakels Friedrich Glück se "In einem kühlen Grunde", gesing deur Christoph Wendel en Patrick von Massow. 15px Hierdie artikel is deels uit die Engelse Wikipedia vertaal

Kategorie:Afrikaanse volksmusiek