"Koffie, koffie" is die Afrikaanse weergawe van die Duitse volksliedjie "Bier her, bier her", wat veral op die Münchense volksfees die Oktoberfest gewild is. Dit is as lied 223 in die FAK-sangbundel opgeneem.
Afrikaanse woorde
Duitse woorde
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse volksmusiek