Another Brick in the Wall is die titel van drie liedjies, gebaseer op dieselfde basiese tema, op Pink Floyd se 1979-rockopera, The Wall, ondertiteld Deel 1 (Reminiscing), Deel 2 (Education) En Deel 3 (Drugs). Geskryf deur Pink Floyd se baskitaarspeler, Roger Waters.

Bronne 20px|linksHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia-artikel vertaal.

Kategorie:Musiek van Engeland