"In die Mei" is die Afrikaanse weergawe van die bekende Swabiese volksliedjie "Muss i denn", waarvoor Friedrich Silcher die woorde geskryf het. Die Afrikaans is as lied 159 in die FAK-sangbundel opgeneem.

Die Duitse lied was veral in die land se weermag baie gewild.Deutsches Soldatenlied "Muss i denn zum Städtele hinaus" Die Engelse weergawe deur Elvis Presley, met die naam "Wooden Heart", het in 1960 beroemd geword en "Muss i denn" wêreldwyd een van die bekendste Duitse liedere gemaak.Elvis Presley sing "Wooden Heart"Tobias Widmaier: "Muss i denn, muss i denn zum Städtele naus" (2010). In: Populäre und traditionelle Lieder. Historisch-kritisches Liederlexikon des Deutschen Volksliedarchivs Ander bekende 20ste-eeuse weergawes was deur onder andere Marlene DietrichMuss i denn version by Marlene Dietrich en Nana Mouskouri.Nana Mouskouri - Muß i denn muß i denn zum Städtele hinaus

In die FAK-sangbundel van 1940 verskyn "Muss i denn" as nommer 245, bladsy 278, onder die naam "As die oproep weerklink".

Afrikaanse woorde

Duitse woorde

Melodie

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse volksmusiek