Pierre Schoeman (gebore in Nelspruit op 7 Mei 1994) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker speel en vir die Bulls in Superrugby.

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense