Die Kawanishi H8K was 'n viermotorige vliegboot wat as 'n bomwerper deur die Japannese Vloot Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die prototipe het sy nooiensvlug voltooi in 1941.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Kawanishi H8K2: Item Statistiek Aantal motors4 Tipe motorSkroef VervaardigerMitsubishi Kasei 22 stermotor Kraglewering per motor1 850 perdekrag Vlerkspan38,00 m Lengte28,13 m Hoogte9,15 m Maks. opstygmassa32 500 kg Maks. snelheid467 km/h op 5 000 m Operasionele hoogte8 770 m Togafstand7 200 kmBewapeningTwee 20 mm kanonne in neus en sterskiettoring, een 20 mm kanon in dorsaleskiettoring, vier 7.7 mm masjiengewere aan sye en op vlugdek. BomvragAgt 250 kg bomme of twee 800 kg torpedos.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog