Jean-Luc du Plessis (gebore op 7 Mei 1994 in Kaapstad) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby speel.

Eksterne skakels

Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense