Quinton Immelman (gebore op 31 Maart 1981 te Pretoria) is 'n rugbyskeidsregter wat op die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se premierpaneel aangestel is.SARU spelersprofiel - Quinton Immelman URL besoek op 8 Maart 2017

Immelman is vir die eerste keer in 2016 bygevoeg op die skeidsregterrooster vir die 2016 Superrugbyseisoen.

Kollegas Craig Joubert Marius Jonker Lourens van der Merwe Stuart Berry Jason Jaftha Pro Legoete Jaco Peyper Rasta Rasivhenge

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregters Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense