Die Westland Lysander is 'n eenmotorige vliegtuig wat deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 15 Junie 1936 voltooi. Die vliegtuig het beïndruk met sy kort opstyg- en landvermoë. Die Duitse Fieseler Fi 156-vliegtuig toon baie ooreenkomste met die Lysander.

Tegniese besonderhede

+ Besonderhede van die Westland Lysander ASR IIIA: Item Statistiek Aantal motors 1 Tipe motor Skroef Vervaardiger Bristol Mercury 30 stermotor Kraglewering per motor 870 perdekrag Vlerkspan15,24 m Lengte9,30 m Hoogte4,42 m Maks. opstygmassa2 866 kg Maks. snelheid341 km/h op 1 524 m Operasionele hoogte6 553 m Togafstand 805 kmBewapeningEen 0.303 Browing masjiengeweer in elke wielkap, twee in agter in kajuit.Bomvrag Geen.

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Patrollievliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog