Die Unisa-kunsgalery is 'n galery van die Universiteit van Suid-Afrika, geleë in die Kgorong-gebou op die Muckleneuk-kampus van dié universiteit in Pretoria. Die galery het 'n permanente versameling van kontemporêre Suid-Afrikaanse en internasionale kunswerke, en bied ook jaarliks 'n verskeidenheid uitstallings aan.

Verwysings

Kategorie:Kunsmuseums en galerye van Suid-Afrika