Die Baku City Circuit (Azerbeidjans: Bakı Şəhər Halqası) is 'n straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan. Die baan is rondom die stadsplein gebou. In 2016 het die baan die Europese Grand Prix aangebied.
Die baan is deur Hermann Tilke ontwerp, wie ook die meerderheid Formule 1-bane ontwerp het. Dit is ses kilometer lank, het twintig draaie en word antikloksgewys gejaag.
Uitslae Jaar Renjaer Span Verslag Uitslag van Azerbeidjanse Grand Prix 2022 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT Verslag 2021 Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda Verslag 2020nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie 2019 Valtteri Bottas Mercedes Verslag 2018 Lewis Hamilton Mercedes Verslag 2017 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer Verslag Uitslag van 1 Europese Grand Prix in Bakoe 2016 Nico Rosberg Mercedes Verslag
Verwysings
Kategorie:Azerbeidjanse Grand Prix Kategorie:Geboue en strukture in Bakoe Kategorie:Sport in Azerbeidjan Kategorie:Renbane