Ross Cronjé (gebore in Johannesburg, 26 Julie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Lions op skrumskakel speel in die Superrugbyreeks.

Springbokloopbaan Hy het op 10 Junie 2017 sy debuut vir die Springbokke gemaak teen Frankryk op Loftus Versfeld, en ook 'n drie gedruk.

Eksterne skakels

Ross Cronjé by itsrugby.co.uk

Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Afrikaners Kategorie:Springbokrugbyspelers