Hanro Liebenberg (gebore in Brackenfell op 10 Oktober 1995) is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker speel en vir die Bulls in Superrugby.

Eksterne skakels SA rugby profiel itsrugby.co.uk profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners