Lionel Cronjé (gebore in Bloemfontein, 25 Mei 1989) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans vir die Southern Kings in die Superrugbyreeks speel. Hy is 'n veelsydige agterspeler, en kan op losskakel of heelagter diens doen.
Eksterne skakels
Lionel Cronjé by itsrugby.co.uk
Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Afrikaners