Rohan Janse van Rensburg (gebore in Welkom, 11 September 1994) is ’n rugbyspeler wat vir die Lions op senter speel in die Superrugbyreeks. Hy het voorheen vir die Blou Bulle in die Vodacombekerreeks gespeel.

Eksterne skakels

Rohan Janse van Rensburg by itsrugby.co.uk

Verwysings

Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners