Norwood is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë, sowat 6 km noordoos van die stadsaal, wes van Louis Bothalaan, tussen Houghton Estate, Victoria en Orange Grove. Die voorstad is in 1903 aangelê.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg