Halldór is manlike voornaam in Ysland en die Faroëreilande.

Die naam kom uit die Oud-Noorse Hallþórr en beteken "Thor se rots" (hallr = "heuwel, rots, groot klip").Behind the Name – Haldor

Ander vorme Hallþór (Yslands) Haldor (Deens, Noors)

Bekende naamdraers Halldór Laxness (1902–1998), Yslandse skrywer en nobelpryswenner in die letterkunde Halldór Ásgrímsson (1947–2015), Yslandse politikus en eerste minister Halldór Stefánsson (1892–1979), Yslandse skrywer Haldor Halderson (1900–1965), kanadese yshokkiespeler Haldor Topsøe (1913–2013), Deense ondernemer en stigter van die gelyknamige vervaardiger van katalisators

Afgeleide name Haldórsvík, plek op die Faroëreilande

Sien ook Halldórsson, Halldórsdóttir Noord-Germaanse Voorname

Verwysings

Kategorie:Manlike voorname