Einar is 'n manlike voornaam.
Oorsprong en betekenis Die voornaam kom uit Yslands en het sy oorsprong in die ou-Yslandse voornaam Einarr < *Aina-harjaz ('alleen' + 'vegter").Assar Janzén: De fornvästnordiska personnamnen.
Die vooraam Einar was in 2012 een van die ses mees gewildste Yslandse manlike voorname.
Bekende Naamdraers Einar Billing (1871–1939), Sweedse teoloog Ole Einar Bjørndalen (gebore 1974), Noorweegse tweekampatleet Einar Enevoldson (* 1932), Noorweegse sweefvliegtuig-vlieënier Einar Førde (1943–2004), Noorweegse politikus Einar Gerhardsen (1897–1987), Noorweegse politikus Einar Már Guðmundsson (b. 1954), Yslandse skrywer Einar Haugen (1906–1994), Amerikaanse taalkundige Einar Heimisson (1966–1998), Yslandse skrywer Einar Hólmgeirsson (* 1982), Yslandse handbalspeler Einar Jónsson (1874–1954), Yslandse beeldhouer Einar Kárason (b. 1955), Yslandse skrywer Einar Karlsson (stoeier) (1908–1980), Sweedse stoeier Einar Karlsson (sokkerspeler), Sweedse sokkerspeler in die 20ste eeu. Einar Hjörleifsson Kvaran (1859–1938), Yslandse skrywer Bjørn Einar Romøren (gebore 1981), Noorweegse ski-sprongatleet Einar Schleef (1944–2001), Duitse skrywer en regisseur Einar von Schuler (1930–1990), Duitse geleerde in nabye-Oosterse studies Einar Snitt (†), Sweedse sokker doelskieter 1926–1936 Jan Einar Thorsen (gebore 1966), Noorweegse Alpine skiër Einar Fróvin Waag (1894–1989), politikus en bierbrouer van die Faroëreilande
Fiktiewe Naamdraers Einar Suðringur (ook Einar van die suidelike Eilande), figuur in die Faroese Sage Einar Brane alias Einar Lindeberg is 'n karakter uit die eerste Kalle-Blomquist-roman van Astrid Lindberg. Hy is Eva-Lotta Lisander se oom ('n neef van haar moeder) en 'n juweel dief, wat sy makkers ingedoen het en in Kleinköping by Eva se ouers probeer skuil.
Sien ook Einarsson, Einarsdóttir: van Einar afgeleide Yslandse Patronyme
Individuele bewyse
Kategorie:Manlike voorname