Hierdie is 'n lys van die mees algemene voorname in Ysland in 2012. Voorname is in Ysland, naas die patronyn, die belangrikste deel van ´n persoon se naam. Die volgende lys gee nie die mees gewilde babaname van die jaar weer nie, maar gee inligting oor die absolute aantal van persone met ´n spesifieke naam in Ysland.

Manlike en vroulike voorname duimnael|500x500px|Frekwensie van manlike voorname (17 Augustus 2013) duimnael|500x500px|Frekwensie van vroulike voorname (17 Augustus 2013) Die mees algemene manlike en vroulike voorname in Ysland in 2012:statice.isstatice.is Rangorde Manlik Aantal Vroulik Aantal 1 Jón 5371 Guðrún 4953 2 Sigurður 4321 Anna 4461 3 Guðmundur 4056 Sigríður 3615 4 Gunnar 3201 Kristín 3607 5 Ólafur/Olav 2837 Margrét/Margrjet/Margret 2994 6 Einar 2500 Helga 2805 7 Kristján/Kristian/Christian 2373 Sigrún 2591 8 Magnús 2367 Ingibjörg 2261 9 Stefán/Stefan 2179 Jóhanna 1988 10 Jóhann 1974 María 1937 11 Björn 1712 Elín 1635 12 Árni 1626 Katrín 1453 13 Arnar 1568 Hildur 1374 14 Bjarni 1562 Ragnheiður 1328 15 Helgi 1514 Guðbjörg 1308 16 Halldór 1466 Ásta 1307 17 Pétur/Pjetur 1413 Erla 1261 18 Kristinn 1333 Lilja 1258 19 Daníel 1282 Eva 1222 20 Gísli 1279 Guðný 1200

Verwysings

Eksterne skakels statice.is: Naamstatistieke

Kategorie:Voorname