Die grasklawer (Trifolium angustifolium L.) is 'n klawerspesie wat uit die Middellandse Seegebied stam, maar wat 'n uitheemse onkruid in ander gebiede met 'n mediterreense klimaat soos Chili, Australië, Kalifornië en ook Suid-Afrika geword het.
Dit is 'n eenjarige plant wat in braakgronde, oop veld of weidegronde voorkom en in Suid-Afrika 'n onkruid is.
Fotogalery
Verwysings
Kategorie:Flora van die Middellandse Seegebied Kategorie:Uitheemse plante van Suid-Afrika