duimnael|links|300px|Die ou NG kerk Aucklandpark staan en verweer nadat BP dit gekoop het om te sloop en 'n vulstasie op te rig, maar na dié verkoop agtergekom 'n voorwaarde in die grond se skenkingsakte verbied die bou van 'n handelsgebou op die perseel. duimnael|links|200px|Die SAUK se Uitsaaisentrum in Auckland Park.

Auckland Park is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Die voorstad lê op 'n geleidelike helling, en is naby Melville, Brixton, Westdene en Richmond in Johannesburg se B-streek geleë. Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie se hoofkwartier is in Auckland Park.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg