Dunkeld is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se B-streek geleë. Dit grens aan die voorstede Hyde Park en Illovo in die noorde, Rosebank in die suide en in die weste, Dunkeld-Wes.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg