Illovo is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë.
Geskiedenis Die naam is verwant aan die isiZulu woord 'Indlovu', wat olifant beteken.
Sport Wanderersstadion is geleë in Illovo, wat die tuiste van die Hoëveld Lions, Johannesburg se professionele krieketspan, is.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Johannesburg