Jan Hofmeyr is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika wat na Jan Hofmeyr (1894–1948), minister van finansies tydens die Tweede Wêreldoorlog en van binnelandse sake in die tyd toe die voorstad in 1935 aangelê is, genoem is. Die voorstad is aangelê om te voorsien in die vraag na beskostigbare behuising na aan die middestad. Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg