Newlands is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika.

duimnael|links|200px|Die Nederduitsch Hervormde kerk Newlands is op 18 Mei 1929 gestig. Die kerkgebou is op die hoek van Waterval- en Sewende Straat. In 2018 het die gemeente 128 belydende en 29 dooplidmate gehad.

duimnael|links|260px|Die kerkgebou van die NG gemeente Waterval is die oudste NG kerkgebou in Johannesburg wat nog as sodanig gebruik word.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg