Die vaaldissel (Berkheya fruticosa) is 'n plant wat inheems aan die sukkulente Karoo van Namibië en Suid-Afrika is.

Dit is 'n meerjarige meso-chamaefiet wat 15-25 cm hoog word. Dit het stekelrige blare en kry asterblomme wat donkergeel is.

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

fruticosa Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika