Parkmore is 'n voorstad suid van Sandton, in Johannesburg, Suid-Afrika, oos van Hurlingham Gardens en Sandhurst en tydens die ou bedeling buite die stadsgrense van Johannesburg. Dit is omstreeks 1907 deur die magnaat I.W. Schlesinger aangelê, sowat drie jaar nadat hy £20 000 wins uit die verkoop van erwe in Parkhurst gemaak het.
Bron Potgieter, D.J. (ed.) 1973. Standard Encyclopaedia of Southern Africa, volume 8. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
Kategorie:Voorstede van Johannesburg