Die 37ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-23 Mei 1984 gehou. Die Britse akteur en skrywer Dirk Bogarde was die voorsitter van die jurie. Altesaam 43 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Wes-Duitse rolprent Paris, Texas van die regisseur Wim Wenders het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Alain Corneau se Fort Saganne en afgesluit met The Bounty van Roger Donaldson.

Belangrikste fliekpryse

Prys Rolprent Regisseur Land Palme d'Or Paris, Texas Wim Wenders Wes-Duitsland Grand Prix Diary for My Children (Napló gyermekeimnek) Márta Mészáros Hongarye Caméra d'Or Stranger Than Paradise Jim Jarmusch VSA Kortfilm-Palme d'Or Le Cheval de fer Gérald Frydman, Pierre Levie Frankryk Tegniese Grand Prix The Element of Crime (Forbrydelsens element) Lars von Trier Denemarke

Ander pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Bertrand Tavernier A Sunday in the Country (Un dimanche à la campagne) Frankryk Beste draaiboek Theodoros Angelopoulos, Tonino Guerra, Thanassis Valtinos Voyage to Cythera (Taxidi stin Kythera) Griekeland Beste kunsbydrae Peter Biziou Another Country VSA Beste akteur Francisco Rabal, Alfredo Landa The Holy Innocents (Los santos inocentes) Spanje Beste aktrise Helen Mirren Cal VSA

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees