Die 36ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1983 gehou. Die Amerikaanse skrywer William Styron was die voorsitter van die jurie. Altesaam 48 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Japannese rolprent The Ballad of Narayama (Narayama Bushiko) van die regisseur Shōhei Imamura het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Martin Scorsese se The King of Comedy en afgesluit met WarGames van John Badham

Belangrikste fliekpryse

Prys Rolprent Regisseur Land Palme d'Or The Ballad of Narayama (Narayama Bushiko) Shōhei Imamura Japan Grand Prix Monty Python's The Meaning of Life Terry Jones Brittanje Jurieprys The Case Is Closed (Kharij) Mrinal Sen Indië Caméra d'Or Adj király katonát (The Princess) Pál Erdöss Hongarye Kortfilm-Palme d'Or Je sais que j'ai tort mais demandez à mes copains ils disent la même chose Pierre Levy Frankryk Tegniese Grand Prix Carmen Carlos Saura Spanje

Ander pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Robert Bresson Andrei Tarkofski Money (L'Argent) Nostalghia Frankryk Italië Beste kunsbydrae Carlos Saura Carmen Spanje Beste akteur Gian Maria Volontè The Death of Mario Ricci (La mort de Mario Ricci) Switserland Beste aktrise Hanna Schygulla The Story of Piera (Storia di Piera) Italië

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees