Gebeure Konsul Gnaeus Mallius Maximus kry in Rome bevel oor ses nuwe legioene en trek Gallië toe om Servilius Caepio te help.Sulla: A Dictator Reconsidered, , Pen and Sword, 2014, , Caepio weier om met Mallius Maximus saam te werk omdat hy nie 'n patrisiër is nie. Die Germaanse Kimbers trek in Gallië na die suide. 6 Oktober - Die Romeine word verslaan in die slag van Arausio. Die Germane dood glo 80 000 Romeinse soldate.
Verwysings