Aenesidemus (Oudgrieks: Αἰνησίδημος, Ainêsidemos) was 'n Griekse skeptiese filosoof, gebore in Knossos op die eiland Kreta. Hy is 'n leermeester in Alexandrië, vermoedelik in die 1ste eeu v.C. Aenesidemus was die leier van wat die 'derde skeptiese skool' noem word en sorg met sy leer vir 'n heroplewing van die doktrines van Pyrrho en Timon. Sy bekendste werk is Pyrrhoneia (Πυρρώνειοι λóγοι) en was gerig aan Lucius Tubero. Sy filosofie bestaan uit vier belangrike dele: Die rede vir skeptisme en twyfel, 'n aanval op oorsaaklikheid en waarheid, 'n fisiese teorie en 'n etiese teorie.

Notas Hierdie artikel is vertaal van die Nederlandse Wikipedia

Kategorie:Ou Griekse filosowe Kategorie:Geboortes in 80 v.C. Kategorie:Sterftes in 10 v.C.