duimnael|200px|links|Die Sentech-toring soos gesien vanaf Putneyweg, Brixton. duimnael|links|200px|Die ou Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes is nadat die gemeente in 1998 ontbind het, in 'n woonhuis omskep. Regs van die gebou is die Sentech-toring en die toring van die NG kerk Brixton sigbaar.
Brixton is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se B-streek geleë. Die bekende Sentech-toring is in die voorstad geleë.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Johannesburg