Barbeque Downs is 'n klein voorstad digby Kyalami, noord van Johannesburg, Suid-Afrika.

Die pleknaam kom van 'n voormalige draai en toeskouerplek op die Kyalami-renbaan, waar die motorsporttoeskouers altyd 'n lekker braaivleis gehou het teen sononder op resiesdae.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg