Crowthorne is 'n voorstad digby Kyalami, noord van Johannesburg, Suid-Afrika.
Die pleknaam kom van een van die voormalige draaie op die Kyalami-renbaan. Crowthorne was die eerste skerp draai aan die einde van die lang pylvak.
Kategorie:Voorstede van Johannesburg