duimnael|260px|Olivier Panis, 2004 Toyota Racing was 'n Formule 1-span wat die eiendom was van die Japannese motorvervaardiger Toyota, wat vanaf 2002 tot 2009 aan Formule 1 Grands Prix deelgeneem het.

Geskiedenis Die span se hoofkwartier was in Keulen, Duitsland. Die belangrikste tegniese personeel was Luca Marmorini en Pascal Vasselon (tegniese direkteur). Gustav Brunner was tot einde 2005 ook deel van die span, asook Mike Gascoyne, wie egter na die Australiese Grand Prix in 2006 afgedank is.

Op 4 November 2009 het die Japannese motorvervaardiger bekend bemaak dat al sy aktiwiteite in Formule 1 onmiddellik gestaak word weens die wêreldwye ekonomiese krisis. Toyota was hiermee, na BMW en Honda, die derde vervaardiger wat Formule 1 die rug gekeer het.

Ondanks groot planne en 'n reuse belegging, sowel in geldelike vorm as fasiliteite, kon Toyota nooit 'n enkele Grand Prix wen nie. Die span behaal in die agt jaar wat dit aktief was slegs 3 voorwegspronge en 13 podiums.

Resultate

Jaar Onderstel Enjin Bande Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 Punte Plek 2002 TF102 Toyota V10 M AUS MAL BRA SMR SPA OOS MON KAN EUR GBR FRA DUI HON BEL ITA VSA JPN 2 10de Mika Salo 6 12 6 DNF 9 8 DNF DNF DNF DNF DNF 9 15 7 11 14 8 Allan McNish DNF 7 DNF DNF 8 9 DNF DNF 14 DNF 11 DNF 14 9 DNF 15 DNS 2003 TF103 Toyota V10 M AUS MAL BRA SMR SPA OOS MON KAN EUR FRA GBR DUI HON ITA VSA JPN 16 8ste Olivier Panis DNF DNF DNF 9 DNF DNF 13 8 DNF 8 11 5 DNF DNF DNF 10 Cristianoda Matta DNF 11 10 12 6 10 9 11 DNF 11 7 6 11 DNF 9 7 2004 TF104TF104B Toyota V10 M AUS MAL BRA BHR SMR SPA MON EUR KAN VSA FRA GBR DUI HON ITA CHN JPN BRA 9 8ste da Matta 12 9 10 DNF 13 6 DNF DSQ DNF 14 13 DNF Olivier Panis 13 12 9 11 DNF 8 11 DSQ 5 15 DNF 14 11 8 DNF 14 14 Ricardo Zonta DNF 10 11 DNF 13 Jarno Trulli 11 12 2005 TF105TF105B Toyota V10 M AUS MAL BHR SMR SPA MON EUR KAN VSA FRA GBR GER HON TUR ITA BEL BRA JPN CHN 88 4de Jarno Trulli 9 2 3 5 3 10 8 DNF DNS 5 9 14 4 6 5 DNF 13 DNF 15 Ralf Schumacher 12 5 4 9 4 6 DNF 6 Oefen 7 8 6 3 12 6 7 8 8 3 Ricardo Zonta DNS 2006 TF106TF106B Toyota V8 BHR MAL AUS SMR EUR SPA MON GBR KAN VSA FRA DUI HON TUR ITA CHN JPN BRA 35 6de Ralf Schumacher 14 8 3 9 DNF DNF 8 DNF DNF DNF 4 9 6 7 15 DNF 7 DNF Jarno Trulli 16 9 DNF DNF 9 10 17 11 6 4 DNF 7 12 9 7 DNF 6 DNF 2007 TF107 Toyota V8 AUS MAL BHR SPA MON KAN VSA FRA GBR EUR HON TUR ITA BEL JPN CHN BRA 136de Ralf Schumacher 8 15 12 DNF 16 8 DNF 10 DNF DNF 6 12 15 10 DNF DNF 11 Jarno Trulli 9 7 7 DNF 15 DNF 6 DNF DNF 13 10 16 11 11 13 13 8 2008 TF108 Toyota V8 AUS MAL BHR SPA TUR MON KAN FRA GBR DUI HON EUR BEL ITA SIN JPN CHN BRA 56 5de Jarno Trulli DNF 4 6 8 10 13 6 3 7 9 7 5 16 13 DNF 5 DNF 8 Timo Glock DNF DNF 9 11 13 12 4 11 12 DNF 2 7 9 11 4 DNF 7 6 2009 TF109 Toyota V8 AUS MAL CHN BHR SPA MON TUR GBR DUI HON EUR BEL ITA SIN JPN BRA ABU 59.5 5de Jarno Trulli 3 4† DNF 3 DNF 13 4 7 17 8 13 DNF 14 12 2 DNF 7 Timo Glock 4 3† 7 7 10 10 8 9 9 6 14 10 11 2 DNS Kamui Kobayashi 9 6

Kategorie:Toyota