'n Vermeersiektebossie is 'n plant uit die genus Geigeria, waarvan 'n tiental spesies in Suid-Afrika voorkom.

Die genus is inheems in Afrika en Saoedi-Arabië.

Hulle is giftig vir skape en veroorsaak 'n siekte wat bekend staan as vermeersiekte.

'n Spesie wat verder hier beskryf word: Geigeria ornativa

Van die ander spesies: Geigeria ornata Geigeria burkei Geigeria aspera

Verwysings