Ela is die vierde koning van die noordelike koninkryk van Israel. Hy was die seun en opvolger van koning Baesa. Ela was om die lewe gebring deur Zimri, wie vervolgens koning was geword. Hy het altesame 2 jaar regeer.
Verwysings in die Bybel
Literatuur Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.
Sien ook Lys van konings van Israel Lys van persone in die Bybel
Kategorie:Konings van die Koninkryk Israel