Spesiale pleidooi is 'n denkfout of drogredenasie om 'n spesiale vergunning te maak as daar 'n geval is wat teenstrydig is met 'n hipotese om die hipotese te probeer beskerm. Gewoonlik het hierdie spesiale vergunning 'n klein waarskynlikheid.

Nog 'n definisie: Wanneer die persoon die ooglopende gevolgtrekking probeer wegredeneer deur gebruik te maak van spesiale omstandighede omdat die gevolgtrekking teenstrydig is met sy siening.

Voorbeeld Oor die algemeen maak mense nie geld deur te dobbel nie. Behalwe die roulettewiel. Dit is anders as ander dobbelspeletjies.

Kyk ook

Aas en omskakel Ad hominem Argument uit stilte Beroep op outoriteit Dwaalspoor Genetiese denkfout Godwin se wet Rooi haring Sirkelredenasie Strooiman

Kategorie:Logika