Die Singapoer-dollar (Maleis: Ringitt Singapore, Chinees: 新加坡元 of 新币, Tamil: சிங்கப்பூர் வெள்ளி; simbool: $; ISO 4217-kode: SGD) is die amptelike geldeenheid van Singapoer, sowel as Broenei saam met die Broenei-dollar. Die word gewoonlik afgekort met die dollarteken $, of andersins as S$ om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent.

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Broenei Kategorie:Geldeenhede Kategorie:Ekonomie van Singapoer