Die Meksikaanse peso (Spaans: Peso mexicano; simbool: $; ISO 4217-kode: MXN) is die amptelike geldeenheid van Meksiko. Die word gewoonlik afgekort met die dollarteken $, of andersins as Mex$ om dit te onderskei van dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 centavos.

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Ekonomie van Meksiko Kategorie:Geldeenhede