Die renminbi (ISO 4217-kode: CNY) is die amptelike geldeenheid van die Volksrepubliek China. Die naam (Vereenvoudigde Chinees: 人民币, Tradisionele Chinees: 人民幣; Pinyin: renminbi) beteken letterlik "die volk se geldeenheid". Die juan (Chinees: 元 / 圆; pinyin: yuan; simbool: ¥) is die basiese eenheid van die renminbi, maar word ook algemeen gebruik om te verwys na die Chinese geldeenheid, veral in internasionale konteks.

Sien ook Nuwe Taiwannese dollar, die amptelike geldeenheid van die Republiek China (Taiwan)

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

De bankbiljetten van die Volksrepubliek China Sertifikate vir buitelandse valuta (FEC) van die Volksrepubliek China

Kategorie:Geldeenhede Kategorie:Ekonomie van die Volksrepubliek China