Die Hongkong-dollar (Chinees: 港元 of 港幣; ISO 4217-kode: HKD) is die amptelike geldeenheid van Hongkong. Die Hongkong-dollar word in 100 sent onderverdeel. Die word ook in die nabygeleë Macau gebruik, waar die amptelike geldeenheid, die Macau pataka, 'n soortgelyke waarde dra. duimnael|links|Hongkong-dollar 1899

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geldeenhede Kategorie:Ekonomie van Hongkong