Die Australiese dollar (Engels: Australian dollar; ISO 4217-kode: AUD) is die amptelike geldeenheid van Australië, asook die Australiese Gemenebes, insluitend Kerseiland, die Kokoseilande, en Norfolk-eiland, sowel as die onafhanklike Pasifiese eilande van Kiribati, Nauru en Tuvalu.
In Australië word byna altyd die verkorte dollarteken ($) gebruik, maar soms word A$ gebruik om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent.
Notas
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Ekonomie van Australië Kategorie:Geldeenhede Kategorie:Kerseiland Kategorie:Kiribati Kategorie:Kokoseilande Kategorie:Nauru Kategorie:Norfolkeiland Kategorie:Tuvalu