Jean-Luc du Preez (gebore 5 Augustus 1995, Durban) is ’n losvoorspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die in Superrugby speel.

Hy is die seun van Robert du Preez sr., oudrugbyspeler, wat tans die afrig.

Eksterne skakels

Jean-Luc du Preez op itsrugby.co.uk

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lewende mense