Courtnall Skosan (gebore 24 Julie 1991 in Kaapstad) is 'n rugbyspeler wat op die vleuelposisie vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel.
Springbokloopbaan Hy het op 10 Junie 2017 sy debuut vir die Springbokke teen Frankryk op Loftus Versfeld gemaak.
Eksterne skakels Courtnall Skosan by itsrugby.co.uk
Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense