Jaco Kriel (gebore te Standerton, 21 Augustus 1989) is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel. Hy maak sy debuut op 25 Junie 2016 vir die Springbokke teen Ierland in Port Elizabeth.
Eksterne skakels
Jaco Kriel by itsrugby.co.uk Lionsprofiel
Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Springbokrugbyspelers