Jacob Hübner (20 Junie 1761 – 13 September 1826, in Augsburg) was 'n Duitse entomoloog. Hy was die skrywer van Sammlung Europäischer Schmetterlinge (1796–1805), 'n baanbrekerswerk in entomologie.
Bronne vertaal uit Engels van Wikipedia
Kategorie:Duitse wetenskaplikes Kategorie:Entomoloë Kategorie:Geboortes in 1761 Kategorie:Sterftes in 1826